h.2. Pieter Willem Adriaan, geb. 08/09/1876, ged.
12/11/1876, Kroonstad,
OVS.
Pieter Willem Adriaan was die seun van Pieter Willem Adriaan Nel en Louisa Maria Margaretha Meintjies.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1929 nie:
FAMILYSEARCH