Anna Christina Aletta was die dogter van Pieter Willem Adriaan Nel en Louisa Maria Margaretha Meintjies.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1929:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH
Kinders:
i.1. Louisa Maria Margaretha VAN ASWEGEN, geb. 04/02/1900
i.2. Andries Albertus VAN ASWEGEN, geb. 12/10/1901, Kroonstad, oorl. 03/05/1980, Sasolburg, OVS
i.3. Pieter Willem Adriaan VAN ASWEGEN, geb. 15/08/1903