h.2. George Jacobus NEL, geb. 24/09/1884

 h.2.  George Jacobus, geb. 24/09/1884, Laingburg, oorl. 14/06/1950 x Hendrina Margaretha ZAAIMAN, geb. 1911, oorl. 1994.

George Jacobus was die seun van Jacobus Johannes Nel en Anna Elizabeth Barnes.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1936:
FAMILYSEARCH