h.1. Jacobus Johannes NEL, geb. 07/08/1881

h.1.  Jacobus Johannes, geb. 07/08/1881, Laingsburg, oorl. 03/03/1934 x Aletta Elizabeth DU TOIT, geb. 1888, oorl. 1977.

Jacobus Johannes was die seun van Jacobus Johannes Nel en Anna Elizabeth Barnes.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1936 nie:
FAMILYSEARCH