h.14. Elsie Sophia Johanna NEL, geb. 17/02/1886, ged. 09/05/1886

h.14.  Elsie Sophia Johanna, geb. 17/02/1886, ged. 09/05/1886, Kroonstad, OVS.

Elsie Sophia Johanna was die dogter van Lambertus Petrus Nel en Martha Susanna Christina Steyn.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1897 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1919 nie:
FAMILYSEARCH