h.15. Lucas Cornelis, geb. 14/07/1887, oorl. 25/08/1959 x 09/11/1908, Bothaville, OVS met Anna Maria COETZEE, geb. 13/11/1892, oorl. 11/11/1971, d.v. Jacob Jacobus Coetzee en Anna Catharina Magdalena Louw.
Lucas Cornelis was die seun van Lambertus Petrus Nel en Martha Susanna Christina Steyn.Uit hulle pa se sterfkennis van 1897:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1919:
FAMILYSEARCH