g.7. Elizabeth Johanna NEL, geb. 21/07/1885, ged. 29/11/1885

g.7.  Elizabeth Johanna, geb. 21/07/1885, ged. 29/11/1885 x 19/05/1911, Vryburg met Willem VAN DER VYVER, geb. 1885.

Elizabeth Johanna was die dogter van Jan Jeremias Daniël Nel en Maria Elizabeth Schoeman.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1907:

FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH

Kinders:


h.1.  Willem VAN DER VYVER, geb. 1911


h.2.  Betty VAN DER VYVER


h.3.  Maria VAN DER VYVER