g.6. Gert Johannes Paulus NEL, geb. c. 1879

g.6.  Gert Johannes Paulus, geb. c. 1879, Fort Beaufort, oorl. 14/10/1946, Waterval, dist. Winburg x Adelaide met Clara Isabella KEMP.

Gert Johannes Paulus was die seun van Jan Jeremias Daniël Nel en Maria Elizabeth Schoeman.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1907:

FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH