g.4. Diederik Johannes NEL, geb. 11/10/1878, ged. 10/11/1878

g.4.  Diederik Johannes, geb. 11/10/1878, Balmoral, ged. 10/11/1878, Rustenburg Oos, Tvl, oorl. 06/10/1934, Pretoria x 05/06/1906, Pretoria, Tvl met Cornelia Helena REDELINGHUYS, geb. 20/01/1886, oorl. 24/08/1956, d.v. Jacobus Hendrik Redelinghuys en Anna Christina Aletta Smuts.

Diederik Johannes was die seun van Willem Adriaan Daniël Nel en Petronella Susanna Prinsloo.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1924:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1929:
FAMILYSEARCH