g.3. Ignatius NEL

g.3.  Ignatius, oorl. voor 1924

Ignatius was die seun van Willem Adriaan Daniël Nel en Petronella Susanna Prinsloo.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1924 nie:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1929:
FAMILYSEARCH