i.2. Daniel David Jacobus Rudolph VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/02/1889

i.2.  Daniel David Jacobus Rudolph, geb. 26/02/1889 x 14/03/1911, Makwassie, Wolmaransstad, Tvl. met Margaretha Maria Susanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/05/1895 van Leeuwbosch, Wolmaransstad, Tvl, d.v.  Johannes Erasmus van der Westhuizen en Margaretha Maria Susanna Elizabeth Nel.

Daniel David Jacobus Rudolph was die seun van Hermanus Egbert Pieter van der Westhuizen en Susanna Maria Rossouw.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1894.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1939.