i.11. Johannes Erasmus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/04/1930

i.11. Johannes Erasmus, geb. 02/04/1930.

Johannes Erasmus was die seun van Hermanus Egbert Pieter van der Westhuizen en Francina Carolina Johanna Janse van Vuuren.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1939.