i.2. Barend Gerhardus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/02/1919, ged. 20/04/1919

i.2.  Barend Gerhardus, geb. 17/02/1919, ged. 20/04/1919, Potchefstroom, Tvl.

Barend Gerhardus was die seun van Barend Gerhardus van der Westhuizen en Hester Adriana Prinsloo.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1926.

Sy naam kom voor in hulle suster Hester Adriana se sterfkennis van 1926.

Sy naam kom voor in hulle oupa Salomon Ignatius Prinsloo se sterfkennis van 1929.