i.1. Hermina Christina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/06/1917, ged. 17/06/1917

i.1.  Hermina Christina, geb. 05/06/1917, ged. 17/06/1917, Potchefstroom, Tvl. x 19/12/1936 met Barend Christiaan GREYLING, geb. 1912.

Hermina Christina was die dogter van Barend Gerhardus van der Westhuizen en Hester Adriana Prinsloo.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1926.

Haar naam kom voor in hulle suster Hester Adriana se sterfkennis van 1926.

Haar naam kom voor in hulle oupa Salomon Ignatius Prinsloo se sterfkennis van 1929.