h.12. Elsie Magdalena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1909

h.12.  Elsie Magdalena (Ellie), geb. 1909 x 15/08/1927, Kuruman met Hendrik Petrus FOURIE, geb. 1901.

Elsie Magdalena was die dogter van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Jacomina Margaretha van Wyk.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1933.