g.10. Engela Cornelia NEL, geb. 08/05/1867, ged. 29/09/1867

g.10.  Engela Cornelia, geb. 08/05/1867, ged. 29/09/1867, Beaufort,  oorl. 15/07/1889 x Cornelis Frederikus VAN AS, geb. 06/04/1860, oorl. 02/09/1944, s.v. Cornelis Fredericus van As en Martha Catharina van Eeden.

Engela Cornelia was die dogter van Jacobus Johannes Nel en Anna Magdalena Meyburg.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH

Uit hulle broer Pieter Jacobus se sterfkennis van 1922:

FAMILYSEARCH

Kinders:

h.1.  Anna Magdalena VAN AS