g.7. Dorothea Elizabeth NEL, geb. 30/09/1860, ged. 14/11/1860

g.7.  Dorothea Elizabeth, geb. 30/09/1860, ged. 14/11/1860, Prins Albert, oorl. 06/03/1895 x 04/03/1878 met Abraham Burger Jacobus HARMSE, geb. 10/02/1855, oorl. 21/08/1912, s.v. Daniel Petrus Johannes Harmse en Maria Magdalena Droskie.

Dorothea Elizabeth was die dogter van Jacobus Johannes Nel en Anna Magdalena Meyburg.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH

Uit hulle broer Pieter Jacobus se sterfkennis van 1922:

FAMILYSEARCH

Kinders:

h.  Daniel Petrus Johannes HARMSE, geb. 1879, oorl. 1897