Maria Magdalena was die dogter van David Josephus Nel en Jacoba Hendrika Maria Strauss.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ouma Maria Magdalena Strauss se sterfkennis van 1896:
FAMILYSEARCHUit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Woon Loeriesfontein volgens haar sterfkennis.
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Jacoba Hendrika Maria LOMBARD, geb. 1901, oorl. 1978 x Jacobus Lombard
h.2. Pieter Johannes LOMBARD, geb. 1902, oorl.1963
h.3. Susanna Elizabeth LOMBARD, geb. 1905 x Jacobus Gideon Louw Nel.
h.4. Christina Elizabeth LOMBARD, geb. 1906, oorl. 1972 x Hendrik Johannes van Jaarsveld
h.5. Maria Magdalena LOMBARD, geb. 1909, oorl. 1998 x Gert Nel.
h.6. Dawid Josephus Nel LOMBARD, geb. 1913, oorl. 1988
h.7. Christoffel LOMBARD, geb. 1916, oorl. 1980
h.8. Albertus Johannes LOMBARD, geb. 1919
h.9. Jacobus Gideon LOMBARD, geb. 1920, oorl. 1990