h.5. Louis Christiaan NEL, geb. 10/10/1885

h.5.  Louis Christiaan, geb. 10/10/1885, Vryheid, Natal, oorl. 10/11/1963, Springs, PWV, Tvl. x Jacomina Hendrina Jacoba Wilhelmina LABUSCHAGNE, geb. 07/011/1890, Natal, oorl. 14/09/1973, Tvl.

Louis Christiaan was die seun van Gert Stephanus Nel en Aletta Maria van Dyk.



Surname
NEL
Name
LOUIS CHRISTIAN
Age
18
Address
VERKYKERSKOP
District
HARRISMITH
Where Captured
STRAITHNAIRN
When Captured
1902/02/27
Camp
Onbekend
Country
Indië
Ship (To)
Onbekend
Ship (Back)
ORATAVA
Number
29984
Ref ID
29059


Hy en sy vrou is in Springs begraafplaas begrawe, sy grafnommer is 3204 en sy vrou in 3205. Ten tye van sy afsterwe was sy woon adres Tweedelaan 113 Geduld Springs. Hy was 'n mynwerker van beroep.


eGGSA library Gravestones in South Africa Gauteng Gauteng, SPRINGS, Urban area Gauteng, SPRINGS, Geduld, Old cemetery N - Vanne :: Surnames - N NELL Louis Christiaan 1885-1963 & J.H. 1890-1973