h.3. Marthinus Johannes NEL, geb. 15/09/1883

h.3.  Marthinus Johannes, geb. 15/09/1883,  Witsieshoek, Harrismith, oorl. 27/04/1944,  Springs, PWV, Tvl. x 05/11/1906, Germiston met Anna Sophia COETZEE, geb. 1886, oorl. 16/12/1983.

Marthinus Johannes was die seun van Gert Stephanus Nel en Aletta Maria van Dyk.


Tydens sy doop was Willem Adriaan Nell en Gesina Maria Nell die doop getuies.  

Hy is oorlede aan myntering. 

Op sy sterftekennis word sy woonadres aangegee as Hansonweg 34 Strubenvale Springs.