g.1. Gerrit Johannes NEL, geb. 28/3/1849

g.1.  Gerrit Johannes, geb. 28/3/1849, Dasjesfontein, Willowmore, oorl. 30/05/1930, Marquard, OVS x 1868, Marquard, Willowmore met Martha Susanna VERMAAK, oorl. 13/03/1910, Palzietfontein, dist. Graaff-Reinet, d.v. Johannes Theodorus Vermaak and Aletta Petronella Ferreira.  MSV voorheen getroud met Christiaan Johannes Nel.

Gerrit Johannes was die seun van  Johannes Hendrik Nel en Maria Petronella Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1851:

FAMILYSEARCH


FB. Nel genealogie.