h.4. Maria Magdalena Alberta, geb. 13/10/1882, ged. 25/12/1883, Kroonstad, OVS x 03/02/1903, Parys, OVS met Willem Jacobus PRINSLOO, geb. 13/08/1879, oorl. 04/11/1953, s.v. Hendrik Frederik Prinsloo en Maria Gesina Prinsloo.
Maria Magdalena Alberta was die dogter van Stephanus Johannes Jesaias Nel en Maria Magdalena Alberta Snyman.Uit hulle pa se sterfkennis van 1900:
FAMILYSEARCH
Uit Jan Daniël Jacobus Fourie se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH