Martha Susanna was die dogter van Stephanus Johannes Jesaias Nel en Maria Magdalena Alberta Snyman.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1900:
FAMILYSEARCH
Uit Jan Daniël Jacobus Fourie se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Boer op Bultfontein, Ventersdorp. Veg onder genl Cronjé in die ABO. Toe hulle by Paardekraal omsingel was het hy in die nag deur die vyand se linies gekruip met 'n boodskap aan genl de Wet, waarop hy kapt Danie Theron met 'n voorstel stuur van hoe om uit te kom. Cronjé het geweier en is gevang. Later was hy een van genl Smuts se lyfwagte en spioene tydens die opmars na die Kolonie.
Kinders:
i.1. Johannes
Lambertus BOSMAN, geb. 13/11/1906
i.2. Wilhelmina
Christina BOSMAN, geb. 02/12/1909 x van der Westhuizen