g.5. Daniël Christiaan
Frans, geb.
12/02/1875, ged. 04/07/1875
Komgha, oorl. 31/07/1950, Oos-London x 19/11/1895, Ficksburg, OVS met Maria
Jacoba Elizabeth BARNARD, geb. 27/08/1877, oorl. 08/02/1902, gedurende
boer-oorlog toe haar man gevange was in Ceylon, d.v. Johannes
Hendrikus Barnard en Johanna Hendrina Bekker xx 17/10/1904, Dordrecht met
Anna Margaretha Susanna VAN DEVENTER, geb. 30/03/1878, oorl. 25/04/1947,
d.v. Jacob Herman Albertus van Deventer en Martia Jacoba Elizabeth NN. AMSVD voorheen getroud met Jacobus Adriaan
Vorster.
Daniël Christiaan Frans was die seun van Daniël Christiaan Frans Nel en Elizabeth Maria Catharina Nel.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1906:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1906:
FAMILYSEARCH
Surname | NEL |
Name | DANIEL CHRISTIAN FRANS |
Age | 26 |
Address | ZASTRON |
District | |
Where Captured | ONBEKEND |
When Captured | ONBEKEND |
Camp | DIYATALAWA |
Country | CEYLON |
Ship (To) | CATALONIA |
Ship (Back) | |
Number | 7275 |
Ref ID | 6360 |