f.1. Daniël Christiaan Frans, geb. 09/10/1839, ged. 17/11/1839, Somerset-Oos, oorl. 21/12/1906, Zastron, dist. Rouxville x 12/12/1859, Queenstown met Elizabeth Maria Catharina NEL, geb. 10/03/1841, ged. 21/04/1841, dist. Somerset-Oos, oorl. 06/04/1901, Konsentrasiekamp, Aliwal Noord, d.v. Reijnier Johannes Jacobus Nel en Susanna Cornelia Bouwer xx 18/03/1903, Zastron, OVS met Martha Maria PELSER, geb. 1859.
Daniël Christiaan Frans was die seun van Gabriël Daniël Nel en Anna Margaretha Odendaal.Uit hulle pa se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH
Uit
hulle ma se sterfkennis van 1897:
FAMILYSEARCH