m.4.
Cyrus, geb. 03/1879, Sheffield, Yorkshire, oorl. Jan-Feb-Mar 1931, Ormskirk, Lancashire (52 jr.) x 03/04/1901, North Meols, Lancaster, Lancashire, Engeland met
Mary BERESFORD, geb. Maybank. ged.
10/10/1877, Wolstanton, Staffordshire,
Engeland, d.v. Joseph Edwin Beresford en Alice Brough.
Cyrus was die seun van George Wortley en Emily Cowlishaw.
Die
Edwardiaanse era is die tydperk van regering van koning Edward VII, (r.1901-1910),
en word soms verleng om die jare wat die aanloop tot die Eerste Wêreldoorlog in
te sluit. Edward VII is die oudste seun van koningin
Victoria en Prins Albert of Saxe-Coburg and Gotha. (Wikipedia)
Die era word daardeur gekenmerk dat
gewone arbeiders en vroue nou tot die politiek kon toetree. Die Edwardiaanse era staan uit as 'n tyd van
vrede en oorvloed. Daar was geen
ernstige depressie nie en voorspoed was wydverspreid. Die nasie het nog die
wêreld in handel, finansies en shipping
gelei en het sterk grondslae in die vervaardiging (manufacturing) en mynbou
gehad. Die nywerheidsektor was traag om
te pas by die globale veranderinge, en daar was ‘n voorkeur vir ontspanning eerder
as entrepreneurskap onder die elite.
(Wikipedia) Koning George V (r.1910-1936)
die tweede seun van koning Edward VII het na sy pa se dood in 1910 die troon
opgevolg. During World War I he made several visits to the front, and Mary (sy
vrou) visited wounded serviceman in
hospital. In 1917 with anti-German
sentiment running high, he changed the family name from Saxe-Coburg-Gotha
(popularly known as Brunswick or Hanover) to Windsor. (Royal family history)
Joseph
Edwin Beresford was in Desember 1842
in Newcastle under Lyme, Staffordshire, Engeland gebore en op 09/01/1853 gedoop.
In 1851 het hy in Newcastle under Lyme
gewoon. In 1861 word Alice se woonplek
as Victoria Straat, Tunstall, Staffordshire, Engeland aangegee. In c. 1865 trou Joseph met Alice en woon
hulle in 1871 in Wolstanton , Staffordshire, Engeland. In 1877 woon hulle in Maybank. May Bank is ‘n voorstad van
Newcastle-under-Lyme in Staffordshire, Engeland en in 1891 woon hulle in
Wolstanton, Staffordshire, Alice sterf in
Julie 1905 in Wolstanton. Mary se broers
en susters is: Joseph Beresford geb. c.
1866, Maryhill, Glasgow, Lanarkshire, Scotland;
Samuel Berisford, geb. c. 1868, Wolstanton, Staffordshire,
Engeland; Elizabeth Jane Berisford, geb.
Des 1870, Wolstanton, Staffordshire, England;
Frederick Beresford, geb. Mar 1873, Wolstanton, Staffordshire,
Engeland; James Beresford, geb. c. 1882
in Wolstanton, Staffordshire, Engeland;
Alice Beresford, geb. Mar 1884, Wolstanton, Staffordshire, Engeland, oorl.
Sep 1949, Engeland.
In
1881 kom Cyrus Wortley se naam as tweejarige seun in sy ouers George en Emily
se huis in 61, Broad St. Sheffield voor.
Op daardie stadium was hy die tweedejongste van vier kinders.
1881. Census
Place: Sheffield, York, England. RG11. Piece / Folio 4653 / 38.
Page Number 26.
In
1891 verskyn Cyrus as 12 jarige skolier in sy ouers se huis by 591 Intake Road,
Sheffield, waar hy een van agt kinders was.
1891. Place:
Sheffield-West Riding of Yorkshire Enumeration District: 9. Civil Parish: Sheffield Ecclesiastical
Parish: St Johns. Piece: RG12/3826. Folio:
75. Page: 16. Schedule: 96
Die
volgende verwysing na Cyrus is in 1901 in Southport, 86.5 myl noordwes van
Sheffield. John Marius Wilson beskryf
Southport as volg: “A town and three chapelries in North Meols township and parish,
Lancashire. The town stands on the coast, at the termini of railways from
Liverpool, Preston, and Manchester, 18½ miles N by W of Liverpool; was, in the
early years of the present century, a poor hamlet, called South Hawes; came
into notice, about 1830, as an attractive watering-place; grew rapidly, from that time, into a handsome
town, with spacious streets and promenades; occupies a quondam sandy waste,
absorbent of moisture, and now well embellished. Southport het 'n lekker klimaat. Dit het ‘n perfekte reguit hoofstraat wat 270 meter wyd en byna 'n
kilometer lank is. Daar is twee koerante,
‘n Hoof poskantoor, 'n a.r. station with
Telegraph, sewentien hotelle, 'n pier, baths,
'n uitgebreide swemstrand, 'n park van 30 hektaar, 'n goed geboude markhuis, 'n
vismark, 'n stadsaal, drie kerke, en elf dissenting
chapels. Christ Church was in 1820 gebou, Trinity church in 1837 en
St. Paul's church is in
1864 gebou. Daar is 'n begraafplaas, vier openbare skole, 'n convalescent hospitaal en die sea-bathing infirmary, 'n hydropathic hospitaal, en 'n apteek. Die stadsaal wat in 1853 gebou en die pier is
in 1860 opgerig. Populasie van die dorp
in 1868, ongeveer 16.500. (Genuki - John
Marius Wilson, Imperial Gazetteer of England and Wales (1870-72)
(https://archive.org/stream/annalsofsouthpor00blaniala#page/302/mode/2up)
Horse
drawn trams het in baie dorpe in die 1860s en die 1870s begin loop.
1873 – May 24th Southport Tramways
completed. On May 31st traffic commenced
from Weld Road, Birkdale, to Churchtown. (Bland, E: Annals of Southport and district. A
chronological history of North Meols from Alfred the Great to Edward VII"
Southport. 1903)
Op 1
Januarie 1901 was daar nuwejaarsvieringe in Southport. Die Mayor, Dr. Isherwood het in sy amptelike
hoedanigheid die All Saints Church
bygewoon waar die diens deur Rev. C.T. Porter, die vicar, bygestaan deur Rev. R. Foster (Wesleyan) en Rev. A. Scott (Congregational),
gelewer is. A joint service of Free
Church members was held in Mornington Road Wesleyan Church. (Bland, E: Annals of Southport and district. A
chronological history of North Meols from Alfred the Great to Edward VII"
Southport. 1903)
Koningin Victoria wat op 22 Januarie sterf het die
hele dorp in rou gedompel. Op 29
Januarie het die burgemeester die proklamasie wat die toetreding van Koning
Edward VII aankondig, gelees. Die lede
van die Stadsraad, van die Birkdale Distriksraad, Borough en County Courts,
Borough en County Polisie, ens, het daarna die eed van getrouheid afgelê. (Bland, E:
Annals of Southport and district. A chronological history of North Meols
from Alfred the Great to Edward VII" Southport. 1903)
(https://archive.org/stream/annalsofsouthpor00blaniala#page/302/mode/2up)
Op 2 Februarie 1901 was dit die begrafnis van Koningin
Victoria. Alle besighede in die dorp is toegemaak.
Die burgemeester, lede van die
Stadsraad, munisipale amptenare, vrywilligers en 'n groot aantal van die
algemene publiek, het die gedenkdiens by Christ
Church bygewoon, waar Canon Honeyburne die diens gelewer het. 'n Free Church Council diens, wat stampvol was, is in die Mornington Road Wesleyaanse Kerk gehou. Ds. Owen Davies was die predikant aan diens. Op Birkdale, was die diens by St. James 'Church gehou en dit is bygewoon
deur die lede van al die public bodies.
In die meeste ander kerke was daar ook
dienste gehou.
Op 30 Maart 1901 was daar ‘n ernstige sneeustorm in
Southport, which broke down the telephone
wires and caused much alarm, a similar occurrence in Liverpool having, shortly
before, had fatal results. The telephone wires were borne down on to the
electric tram trolley wires, but immediately fused and fell to the ground
harmless in respect to electricity.
(Bland, E: Annals of Southport
and district. A chronological history of North Meols from Alfred the Great to
Edward VII" Southport. 1903)
Die opsomming vir die 1901 sensus toon die bevolking van Southport as 48.046, t.w., 19.802 mans en 28.244 vroue. In Birkdale was daar 5662 mans en 8535 vroue, in totaal 14.197 en in die landelike North Meols was daar 916 mans, 909 vroue, as totaal 1825. Die bruto totaal vir die ou gemeente van North Meols was 64.068. Die bevolking het meer as 35 keer vermenigvuldig in die eeu. Die aantal bewoonde huise was: - Southport 10,166, Birkdale 2899, North Meols 388, met ‘n total van 13.453. Die bevolking van die Southport Parliamentary- Afdeling was 90224. (Bland, E: Annals of Southport and district. A chronological history of North Meols from Alfred the Great to Edward VII. Southport.)
Met die Sondag 31 Maart 1901 sensus, was Cyrus
op 22 jarige ouderdom as ‘n Corporations
Tramways Motorman Car Driver beskryf en was hy ‘n boarder aan die huis van die weduwee Alice Beresford by 26 Newton St, Southport.
1901. Southport. All Saints Parish.RG13/3540. P 10.
Die meeste trams het twee persone as bemanningslede
gehad; 'n bestuurder (of motorman) en 'n kondukteur wat kaartjies
verkoop en uitgereik het. The precise chronology of the uniforms
issued following electrification is currently unclear, though it is likely that
the initial issues were double-breasted, with two rows of four buttons - the
fourth set initially worn on the lower lapels, but later on moved to a more
conventional position - and with three pockets at waist level. The lapels probably
carried insignia of some description, though on later jackets they were
definitely unadorned, i.e. they were completely devoid of insignia. (http://www.tramwaybadgesandbuttons.com/page148/page152/page184/page184.html)
Caps were in the kepi style with a stiff
glossy peak, and carried a large brass cap badge comprising the municipal
shield and motto within a wreath, below which was a ribbon containing the words
'CORPN TRAMWAYS' . The kepi style caps were replaced with more modern upright
military style caps some time around the time of the Great War, though
precisely when is unclear. Southport, in
common with many UK tram operators, employed women during the Great War to
replace male staff lost to the armed services. These ladies - seemingly
referred to as either 'Lady Guards' or 'Conductorettes' in Southport - were
issued with single-breasted jackets with a row of five buttons, four pockets,
lapels and epaulettes (with button closures); neither lapels nor epaulettes
appear to have carried any insgnia. A long matching skirt was also issued.
Headgear comprised a baggy cap with a glossy peak, which bore the same
municipal cap badge as male employees' caps. Southport Corporation Tramways cap badge - brass. Author's collection.
(http://www.tramwaybadgesandbuttons.com/page148/page152/page184/page184.html)
Cyrus
Wortley trou 03/04/1901, North Meols, Lancaster, Lancashire, England met Mary
Beresford, d.v. Joseph Beresford. (GS
Film Number: 001796145 , Digital Folder Number: 004168596 , Image Number: 02146
England, Lancashire, Parish Registers 1538-1910) MEOLS,
NORTH (St Cuthbert), a parish, in the union of Ormskirk, hundred of West Derby,
S. division of Lancashire, 9½ miles north by northwest of Ormskirk, containing,
also the township of Birkdale. The township of North Meols contains the modern
and rising bathing-place of Southport, and the villages or hamlets of
Churchtown, Marshside, Crossens, Banks, and others. The church stands in
Churchtown. There are three additional churches within the parish; two at
Southport, and one at Crossens. Other places in the parish include: Banks,
Birkdale, Churchtown, Hawside, Southaws, Higher Blowick, Little London,
Marshside, Rowe Lane, and High and Lower Blowick. The Independents, Wesleyans,
and Primitive Methodists also have places of worship at Churchtown. (https://familysearch.org/learn/wiki/en/North_Meols,_Lancashire_Genealogy)
Op 23
April 1901 was daar ‘n ernstige brand by Messrs.
Hill's Coach- building Works, Scarisbrick New Road. En op 23 Mei het ‘n groot vuur uitgebreek by Latham's
boat- building yard, Crossens. Op 15 Julie
15 was die Orange Demonstration by Kew Gardens, wat deur meer as 7000 persone
bygewoon is. Daar was 2000 gaste by die
Garden party in Hesketh Park, ten bate van die Lifeboat Saturday funds op 20
Julie. (Bland, E: Annals
of Southport and district. A chronological history of North Meols from Alfred
the Great to Edward VII. Southport. 1903. P 273- 274)
Op die
1ste Augustus 1901 is die elektriese tramdiens ingehuldig, op die stelsel (system) van die Southport Tramway Company. Die
Birkdale Distriksraad het op 14 Desember die Birkdale gedeelte van die Birkdale and Southport Tramway Company's
undertaking vir 5,000 pond gekoop. (Bland,
E: Annals of Southport and district. A
chronological history of North Meols from Alfred the Great to Edward VII
Southport. 1903. P. 274-276) Southport Corporation operated horse trams
for almost one year (December 1901 to December 1902) following the termination
of the Birkdale and Southport Tramways Company lease.
(http://www.tramwaybadgesandbuttons.com/page148/page152/page184/page184.html) Tussen 1901 en 1935 het elektriese trams deur die
strate van Southport geloop.
Cyrus
en Mary se dogter, Nora Alice Beresford, word in 1901, Southport, Ormskirk
distrik, North Meols sub district, Lancashire gebore en op 05/01/1902 gedoop.
Die 15
April 1902 se poskantoorstatistieke wys ‘n afname in die gebruik van telegramme
in Southport, wat toegeskryf word aan die bekendstelling van die telefoon. Op 8 Junie 1902 het Southport die nuus
ontvang dat daar vrede gesluit is, na die Boere-oorlog in Suid-Afrika. The information reached Southport whilst
Church services were in progress, and in most places of worship the Doxology
was sung almost spontaneously. (Bland, E: Annals
of Southport and district. A chronological history of North Meols from Alfred
the Great to Edward VII Southport. 1903. P. 276)
Die
reëlings vir die Coronation feeste is
tussen die 24ste tot die 27ste Junie
1902 voltooi, toe die hele land met ontsteltenis van die King se siekte verneem
het. Voorbiddingsdienste is gehou in die kerke, en die reëlings wat kon
uitgestel word, is uitgestel. But, in obedience to His Majesty's expressed
wish, other parts of the arrangements were carried out with great spirit. There
was a cycle parade, trades' procession, old folks' treat, a monstre Sunday Schools'
procession, Old English sports, Children's Fancy Dress Ball, etc. July 8th. The electric illuminations of the
trees during the festivities having been so successful, the Town Council
adopted the idea of a permanent system. In September it was decided to fix
3,875 lamps between St. George's Place and Portland Street. August 9th. Coronation of King Edward VII.
His Worship the Mayor being present at the Coronation service in Westminster
Abbey, the announcement was made, to a huge crowd, by Alderman Griffiths. In
Hesketh Park, Coronation oaks were planted by Alderman and Mrs. E. J.
Rimmer. Op 29 November het die
Adjunk-burgemeester (Councillor Trounson
) die hoeksteen van 'n nuwe onafhanklike Metodiste Kerk in Old Park Lane gelê. (Bland,
E: Annals of Southport and district. A
chronological history of North Meols from Alfred the Great to Edward VII"
Southport. P. 277-278)
‘n
Tweede dogter, Winifred word Apr-Mei-Jun
1903, Southport, vir Cyrus en Mary gebore en op 24/05/1905, Southport
word hul seun Joseph Edwin gebore.
In
1911 beklee Cyrus steeds die beroep van Corporations
Tramways Motorman Car Driver en woon hy (32) en sy vrou Mary (33) en drie
kinders, Nora (9), Winifred ( 7) en Eddie (6) by 39 Warren Road Southport. Saam in die huis woon Minnie Beresford, (16)
niece (Worker Ib Fanny Leather Goods), James Beresford, (29) swaer (Window
Cleaner) en Harry Beresford, (14) Nephew (Errand Boy).
1911. Registration district: Ormskirk;
Sub-District: North Meols; Parish Southport; County Lanacashire.
Motorman and conductor with Tramcar No 14
at the Kew Gardens terminus around 1912.
Both men are wearing kepi-style caps, which were by this time, somewhat
old fashioned. Photo courtesy of the
Tramways and Light Railway Society. (http://www.tramwaybadgesandbuttons.com/page148/page152/page184/page184.html)
Cyrus Wortley se gesin
het in ‘n huis gewoon wat groter as die algemene huise was. Die leefarea was onder en die slaapkamers
bo. Die waskamer was onder teenaan die
huis gebou en die huis het ‘n teëldak gehad. ‘Olde
England’ were common in the Federation period right up until the end of the
First World War. The Old English style
tended to draw on Tudor and other similar English styles. The most distinctive feature of this style is
the black and white half timbering based on Elizabethan cottage work. Textured red or ‘tapestry’ multi-coloured
brickwork. Dark-stained half timbering
laid over brickwork or rough casting.
Gothic or Tudor styles sandstone trims to major doors and windows. Centred or flattened ‘Tudor’ arches. Steeply pitched terracotta tiled roofs. Oriel windows. Diamond pane leadlight windows with heraldic
motifs in stained glass. Heavy paneled
entrance doors with decorative hardware.
Diagonal shaped chimney stacks with multiple ribs and elaborate stepped
tops. (http://modernheritage.com.au/mhm/what_style_is_that/old-english-1915-1940/)
Aan
die begin van die 20ste eeu was dit net ryk mense wat elektriese lig kon bekostig.
Ander mense het gas gebruik. Gewone mense het nie elektriese lig tot die
1920's en 1930's gehad nie. (Lambert, Tim:
A brief history of homes in England)
*Meisie het selfmoord gepleeg deur haar kop in ‘n gasstoof te druk. Familielid – vermoed een van Ted se susters.
Cyrus
sterf Jan-Feb-Mrt 1931, Ormskirk, Lancashire op die ouderdom van 52. (England & Wales Deaths, 1837-2006. Vol 8B. P. 1272) Mary Wortley sterf Jan-Feb-Mar 1944, Southport, Lancashire, op die ouderdom van
65. England & Wales Deaths,
1837-2006. Vol. 8B. P. 905)
Kinders:
n.1. Nora Alice Beresford, geb. Oct-Nov-Dec 1901, Southport, Ormskirk distrik, North Meols sub district, Lancashire, ged. 05/01/1902, North Meols, Lancaster, Lancashire, England. )
n.2. Winifred, geb. 1904, Southport, Ormskirk distrik, North Meols sub district, Lancashire x Apr/May/June 1928, Ormskirk, Lancashire met Frank MURGATROYD.
n.3. Joseph Edwin (Ted), geb. 24/05/1905, Southport, dist. Ormskirk, county Lancashire, Engeland, oorl. 12/02/1956, Salisbury, General hospital, Rhodesia, begr., Greendale cemetery, x 1927, Preston Methodist, Ribbleton Ave, Lancashire met Alice NELSON, geb. 17/04/1908, oorl. 29/12/1980, Rhodesia.