i.7. Anna Martha NEL, geb. 29/10/1911

i.7.  Anna Martha, geb. 29/10/1911, Lindley, oorl. 13/01/1914, Lindley, OVS.

Anna Martha was die dogter van  Izak Bartholomeus Nel en Johanna Dorothea Anna Margaretha van der Merwe.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1958 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1952 nie:
FAMILYSEARCH