i.2. Jan Louis NEL, geb. 02/07/1906, ged. 14/10/1906

i.2.  Jan Louis, geb. 02/07/1906, ged. 14/10/1906, Ventersburg, oorl. 05/05/1910, Kroonstad.

Jan Louis was die seun van Jan Louis Nel en Martha Maria Venter.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1963 nie:
FAMILYSEARCH