h.5. Jeanetha Wilhelmina, geb. 15/12/1891, Calitzdorp ged. 07/02/1892, Adelaide. Sy is waarskynlik jonk dood, want die naam is later weer gebruik.
Jeanetha Wilhelmina was die dogter van Nicolaas Hendrik Nel en Jeanetta Wilhelmina Strydom.