g.1. Nicolaas, geb. 06/12/1843, ged. 10/12/1849,
Potchefstroom, Tvl.
Nicolaas was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van
1899.
g.2. Cornelis Johannes, VAN DER WESTHUIZEN geb. 06/06/1844, ged. 10/12/1849
g.2. Cornelis Johannes, geb. 06/06/1844, ged. 10/12/1849,
Potchefstroom, Tvl., oorl. 30/05/1926, Ventersdorp x 15/06/1866, Potchefstroom met Elizabeth Susanna PRETORIUS, geb. 05/05/1847, ged.
19/04/1848, Potchefstroom, oorl. 15/02/1911, Kliprivier, Heidelberg d.v.
Nicolaas Marthinus Pretorius en Elizabeth Susanna Catharina Koekemoer.
Cornelis Johannes was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Cornelis Johannes was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
g.3. Johannes Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/01/1846, ged. 10/12/1849
g.3. Johannes Nicolaas, geb. 26/01/1846, ged. 10/12/1849,
Potchefstroom,
oorl. 27/10/1874 x 20/12/1869, Potchefstroom, Tvl. met Johanna Nicolasina Stoffelina TERBLANCHE, geb. 08/1849, Marico, Tvl., oorl. 23/03/1937, Wilgekraal, dist. Belfast, d.v. Johannes Terblanche en Anna Engelbrecht. JNST xx Hermanus Johannes Rossouw.
Johannes Nicolaas was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899. Die inskrywing lui: 3. Johannes Nicolaas van der Westhuizen, died before his mother leaving two children, of which the names are not known.

Volgens haar sterfkennis woon hulle te Wilgekraal, dist. Belfast.
g.4. Gerhardus Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN
g.4. Gerhardus Jacobus Johannes
Gerhardus Jacobus Johannes was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Gerhardus Jacobus Johannes was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
g.5. Susanna Petronella Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/11/1849, ged. 10/12/1849
g.5. Susanna Petronella Elizabeth, geb.
24/11/1849, ged. 10/12/1849, Potchefstroom, Tvl., oorl. 05/05/1915, Roodekop, dist. Kroonstad x 30/03/1874, Winburg,
OVS met Zacharias Andries DE BEER, geb. 12/04/1846,
oorl. 25/05/1929, s.v. Zacharias Andreas Ferdinandus de Beer en Johanna Maria
Fourie.
Susanna Petronella Elizabeth was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Susanna Petronella Elizabeth was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Woon Roodekop, dist. Kroonstad.
Kinders:
h.1. Jacobus Johannes DE BEER, geb. c. 1875
h.2. Johannes Nicolaas DE BEER, geb. c. 1876
h.3. Frederik Coenraad DE
BEER, geb. c. 1878
h.4. Elizabeth Francina Talitha Kumi DE BEER, geb.
c. 1878 x Carel Kleynhans
h.5. Pieter Eliza DE
BEER, geb. c. 1880
g.6. Petrus Jeremias VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/12/1855, ged. 24/02/1856
g.6. Petrus Jeremias, geb. 09/12/1855, ged. 24/02/1856, Potchefstroom, Tvl., oorl. 13/09/1934,
Germiston x 14/03/1882, Lindley, OVS met Jacoba
Elizabeth DE WET, geb. 11/08/1859, Ladysmith,
Natal, oorl. 22/11/1932, Germiston, d.v. Daniel Rudolf de Wet en Anna Maria Petronella
Steenkamp.
Petrus Jeremias was die seun van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
eGGSA library Gravestones in South Africa Gauteng Gauteng, GERMISTON, Urban area Gauteng, Germiston, ELSBURG Gauteng, Germiston, ELSBURG, Old cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN P.J., v.d. 1855-1934
eGGSA library Gravestones in South Africa Gauteng Gauteng, GERMISTON, Urban area Gauteng, Germiston, ELSBURG Gauteng, Germiston, ELSBURG, Old cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Jacoba Elizabeth, v.d. nee DE WET 1859-1932

g.7. Magdalena Christina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1856
g.7. Magdalena Christina, geb. 1856, oorl.
27/11/1931, Edenburg, OVS x 13/09/1876, Bethlehem, OVS met Wessel Hendrik PIETERSE, geb. 1854, oorl.
02/09/1879, Goedgedacht, Kroonstad, Vrystaat, s.v. Wessel Hendrik Pieterse en
Margaretha Maria Malan xx 04/05/1880, Bethlehem met Johannes Christoffel NEL, geb. 1858, oorl. 1902 xxx 02/01/1912, Lindley OVS met Barend Johannes Jacobus PIETERS,
geb. 25/04/1842, oorl. 04/09/1914, s.v. Bernardus Jacobus Pieters en Catharina Martina
NN.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Met haar huwelik met Johannes Christoffel Nel word hy as 'n 22 jarige jongman beskryf en sy as 'n 24 jarige weduwee.
Woon Edenburg, dist. Heilbron.
eGGSA library Gravestones in South Africa Free
State : Vrystaat Free State, HEILBRON, Urban area Free State, HEILBRON, Main
cemetery P - Vanne :: Surnames - P PIETERS Magdalena Christina nee V.D.
WESTHUIZEN -1931
Kinders:
h.1.
Wessel Hendrik PIETERSE, geb. 01/09/ 1877
h.2. Nicolaas Petrus PIETERSE
h.3. Johannes Christoffel NEL
g.8. Elizabeth Francina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/10/1857, ged. 03/01/1858
g.8. Elizabeth Francina, geb. 21/10/1857, ged. 03/01/1858,
Potchefstroom, Tvl., oorl. 07/04/1895, Zeerust x 30/12/1878, Lindley, OVS met Johannes Frederik DE LANGE, geb. c.
1851, Hamburg, Duitsland.
Elizabeth Francina was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899, maar sy word as oorlede gelys.

h.1. Elizabeth Francina Maria DE LANGE, geb.
18/01/1880
h.2. Malchen Louisa Sophia DE LANGE, geb.
12/07/1881
h.3. Johannes Fredrich DE LANGE, geb. 15/03/1883
h.4. Johannes Nicolaas DE LANGE, geb. 28/12/1884
h.5.
Susanna Petronella Elizabeth DE LANGE,
geb. 28/12/1884 x Richter
h.6. Johanna Frederika DE LANGE, geb. 26/09/1886
h.7. Magdalena Christina DE LANGE, geb. 23/08/1888
h.8. Anna Margaretha DE LANGE, geb. 06/01/1890
h.9. Wilhelmina Charlotte DE LANGE, geb. 26/02/1891
h.10. Christina Johanna DE LANGE, geb. 03/11/1893
g.9. Christina Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/08/1859, ged. 13/11/1859
g.9. Christina Johanna, geb. 01/08/1859, ged. 13/11/1859,
Potchefstroom,
Tvl., oorl. 14/03/1927 x 15/06/1896, Heidelberg, Tvl. met Gideon Johannes WOLFAARD (eienaar van Pontdrift), geb. 11/1848,
Robertson, oorl. 10/04/1914, Eikenhof, Johannesburg, s.v. Johannes Cornelis
Wolvaardt en Zacharya Gertruida Cloete.
Christina Johanna was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Christina Johanna was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Kinders:
h.1.
Gabriel Johannes WOLFAARD, geb. 12/04/1897
h.2.
Johannes Nicolaas WOLFAARD, geb. 10/08/1898
h.3.
Christiaan Jacobus WOLFAARD, geb. 21/09/1899
g.10. Andreas Gerhardus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/07/1862, ged. 17/08/1862
g.10. Andreas Gerhardus Jacobus, geb. 10/07/1862, ged. 17/08/1862,
Potchefstroom, Tvl., oorl. 03/03/1935, Kroonstad, begr. Koppies, OVSx
19/10/1885, Lindley, OVS met Elsje Catharina WEYERS, geb. 1864, Bankies, oorl. 04/05/1949, Benoni, Tvl., begr. Koppies, OVS, d.v.
Stephanus Johannes Weyers and Susanna Johanna Hermina Wentzel.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899.
Woon Stinkfontein 22.
Volgens sy sterfkennis woon hulle te Kopjes.
eGGSA library
Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, KOPPIES, Urban
area Free State, KOPPIES, Old Cemetery WESTHUIZEN Andries Gerthardus, v.d.
eGGSA library
Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, KOPPIES, Urban
area Free State, KOPPIES, Old Cemetery WESTHUISEN Elsie Catharina, v.d. nee
BEYERS 1864-1949
g.11. Anna Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/09/1864, ged. 13/11/1864
g.11. Anna Margaretha, geb. 05/09/1864, ged.
13/11/1864, Potchefstroom, Tvl. x Andries Jacobus BRITS.
Anna Margaretha was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899, maar sy word as oorlede gelys. Die inskrywing lui: deceased spouse of Andries Jacobus Brits, died after her mother leaving two children one of which two children died again since.

g.12. Martha Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/09/1867
g.12. Martha Maria, geb. 16/09/1867, Kroonstad,
oorl. 16/07/1901, Konsentrasiekamp, Vereeniging x 28/05/1895, Slangfontein, Heidelberg met Johannes
Lodewikus PRETORIUS, geb. 16/11/1854, oorl. 11/07/1920, Elandsfontein,
Potchefstroom,.s.v. Matthys Wynand Pretorius en Magdalena Gertina NN.
Martha Maria was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899, maar sy word as oorlede gelys. Die inskrywing lui soos volg: deceased spouse of Johannes Lodewikus Pretorius, died after her mother leaving one child.
h.3. Mathys Wynand PRETORIUS, geb. 1899 - sterf in die Konsentrasiekamp Vereeniging
h.4. Dogter PRETORIUS, geb. 1901 - sterf in die Konsentrasiekamp Vereeniging
Martha Maria was die dogter van Johannes Nicolaas Hendrik van der Westhuizen en Elizabeth Francina Bezuidenhout.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1899, maar sy word as oorlede gelys. Die inskrywing lui soos volg: deceased spouse of Johannes Lodewikus Pretorius, died after her mother leaving one child.
Anglo Boere-oorlog:
Personal Details | |
Name: | Ms Martha Maria Pretorius |
Born in camp? | No |
Place of death: | Vereeniging RC |
Age died: | 33 years |
Died in camp? | Yes |
Cause of death: | enteric, jaundice & exhaustion |
Gender: | female |
Race: | white |
Nationality: | Transvaal |
Unique ID: | 16610 |
Camp History | |
Name: | Vereeniging RC |
Farm History | |
Name: | Slangfontein |
District: | Heidelberg |
Sources | |
Title: | RS 26 Transvaal DL |
Type: | Death lists |
Location: | National Archives, Pretoria |
Reference No.: | 26 |
Origin: | Goldman |
Notes: | p.316 |
Title: | TKP 102 Tvl Government Gazette |
Type: | Transvaal Government Gazette |
Location: | National Archives, Pretoria |
Reference No.: | TKP 102 |
Dates: | Jul-Dec 1901 |
Notes: | 7/8/1901, p.1259 |
Personal Details | |
Name: | Mr Johannes Ludowicus Pretorius |
Born in camp? | No |
Died in camp? | No |
Gender: | male |
Race: | white |
Marital status: | married |
Nationality: | Transvaal |
Occupation: | farmer |
Registration as head of family: | Yes |
Unique ID: | 136107 |
Camp History | |
Name: | Johannesburg RC |
Age arrival: | 47 |
Date arrival: | 28/03/1902 |
Date departure: | 09/05/1902 |
Reason departure: | transferred |
Destination: | Krugersdorp RC |
Tent number: | 2286 |
Name: | Krugersdorp RC |
Farm History | |
Name: | Slangfontein |
District: | Heidelberg |
Notes: | owns farm |
Status | |
Relation to family: | self |
Notes: | sent in from Kaxeene IMR, B19, Vereeniging Camp; no advice, no papers |
Relationships | |
Mr Johannes Ludowicus Pretorius | |
is the father of Miss Elizabetha Francina Pretorius | |
Sources | |
Title: | DBC 71 Johannesburg CR |
Type: | Camp register |
Location: | National Archives, Pretoria |
Reference No.: | 71 |
Notes: | p.175 |
Kinders:
h.1.
Elizabeth Francina PRETORIUS, geb. 1896 x Delport
h.2.
Magdalena Gerbrecht PRETORIUS, geb. 1897 - sterf in die Konsentrasiekamp Vereeniging
h.4. Dogter PRETORIUS, geb. 1901 - sterf in die Konsentrasiekamp Vereeniging
Subscribe to:
Posts (Atom)