h.1. Christiaan Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/07/1911, ged. 05/11/1911

h.1.  Christiaan Stephanus, geb. 29/07/1911, ged. 05/11/1911, Wellington.

Christiaan Stephanus was die seun van Gysbertus Johannes van der Westhuizen en Helena Margaretha Goosen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.