h.8. Johannes Matthys VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/02/1894

h.8. Johannes Matthys, geb. 16/02/1894

Johannes Matthys was die seun van Jacob van der Westhuizen en Maria Louisa Francina Maritz.

Sy naam kom voor in sy ma se sterfkennis van 1901.