j.3. Bernardine VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1931

j.3.  Bernardine, geb. 1931, Oos London, KP, oorl. 2017 x 21/07/1951, Pinetown, Natal met Robert Clifford BOYD, geb. 1925, Durban Natal, oorl. 2004, s.v. Adam Ernest Boyd en Alice Maud Maroney.

Bernardine was die dogter van Jeremias Johannes van der Westhuizen en Rebecca Durrheim.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1946.