g.2. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/11/1865, ged. 28/01/1866

g.2.  Nicolaas, geb. 26/11/1865, ged. 28/01/1866, Victoria Wes.

Nicolaas was die seun van Petrus van der Westhuizen en Gesie Wilhelmina Visser.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1913.