i.2. Gerrit Jacobus Johannes, geb. 22/10/1893,
geb. 14/01/1894, Beaufort Wes, oorl. 20/09/1973, begr. Christiana.
Gerrit Jacobus Johannes was die seun van Gerrit Johannes van der Westhuizen en Susanna Jacoba Hough.
Sy naam kom voor in hulle pa se
sterfkennis van 1938.