i.8. Mattheus Ockert VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1906

i.8.  Mattheus Ockert, geb. c. 1906

Mattheus Ockert was die seun van Burgert Johannes Diederik van der Westhuizen en Francina Hendrina Barendina Kruger.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1950.