i.1. Izak Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/09/1903

i.1.  Izak Johannes, geb. 11/09/1903

Izak Johannes was die seun van Isaak Johannes van der Westhuizen en Leah Louisa Loock.

Hy word as enigste kind gelys in sy ma se sterfkennis van 1950.