Catharina Louisa was die dogter van Marthinus Jacobus Nel en Anna Catharina de Klerk.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1887:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1887:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1.
Marthinus Jacobus SWIEGERS, geb. 21/11/1909, oorl. 07/01/1983, Reitz
h.2. Anna Catharina SWIEGERS, geb.1911
h.3. Barend Mattheus SWIEGERS.
h.4. Elizabeth SWIEGERS