h.6. Dorothea Gesina, geb. 28/12/1887, ged. 11/03/1888, Ladismith, oorl. 09/06/1941 x 23/08/1915, Laingsburg met Cornelis Frederikus VAN AS, geb. 07/12/1891, oorl. 20/07/1950, s.v. Cornelis Fredericus van As en Anna Martha Cathairna du Toit.
Dorothea Regina was die dogter van Jan Abraham Nel en Jacoba Hendrina Crafford.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1924:

FAMILYSEARCH
Kinders:
i.. Anna Martha
VAN AS, geb.1923