h.3. Johanna Carolina Dorothea, geb. 12/03/1880, Voorbaat,
dist. Ladismith, ged. 27/06/1880, Ladismith, oorl. 24/07/1923, Laingsburg. Ongetroud.
Johanna Carolina was die dogter van Jan Abraham Nel en Jacoba Hendrina Crafford.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1924 nie:

FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH