h.3. David Josephus, geb. 1906, oorl. 15/06/1914, Calvinia.
David Josephus was die seun van David Josephus Nel en Christina Elizabeth Lombard.Anna Visagie: Die oudste boetie David het op jong ouderdom onder ‘n grondwal toegeval en is oorlede. Later is die David Josephus naam weer gebruik.