g.10. Hilletjie Maria Louw (Lettie), geb.
29/06/1896, ged. 30/08/1896, oorl. 16/07/1971, Makkiesplaas, dist. Kenhardt x 30/04/1915,
Nieuwoudtville, Calvinia met Hermanus Adriaan Jacobus (Makkie) NEL, geb.
30/09/1880, ged. 28/08/1881, Calvinia, oorl. 04/04/1952, sy huis te
Makkiesplaas, s.v. Johannes Abraham Jacobus Nel en Johanna Wilhelmina Catharina
Basson.
Hilletjie Maria Louw was die dogter van Petrus Abel Nel en Christina Jacoba Marthina Loubser.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1915:
FAMILYSEARCH