g.7. Jacobus Johannes Gideon NEL, geb. 03/09/1888

g.7.  Jacobus Johannes Gideon, geb. 03/09/1888, oorl. 18/03/1954 x 03/10/1910, Nieuwoudtville, Calvinia met Elsie Sophia Christina NEL, geb. 07/05/1893, oorl. 23/09/1982, d.v. Willem Adriaan Nel en Elsie Sophia Christina Strauss.

Jacobus Johannes Gideon was die seun van Petrus Abel Nel en Helena Antoinetta Henning.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1894:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1915:
FAMILYSEARCH