h.6. Elizabeth Catharina Geldenhuis NEL

h.6.  Elizabeth Catharina Geldenhuis

Elizabeth Catharina Geldenhuis was die dogter van Wilhelmus Lodewikus Cornelis Nel en Johanna Andriesina Nel.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH


Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1945 nie:
FAMILYSEARCH