g.4. Gert
Cornelis, geb. 14/07/1907, Elliot, oorl.
06/12/1986, Bethulie x 25/12/1935, Elliot, KP met Rachel Elizabeth DIEDERICKS,
geb. 09/08/1914, oorl. 20/03/2001, d.v.
Jacob Jacobus Johannes Diedericks en Johanna Dorothea Stoltz (geskei) xx 06/11/1937,
Johannesburg, Tvl. met Annie
Jacoba DAVIS, geb.1914.
Gert en Rachel Nel van distrik Elliot/Ugie in die Oos-Kaap. Die onderstaande is deur Rachel geskryf.
Gert Cornelius Nel (14/07/1907) en Rachel Elizabeth (Diedericks) Nel (09/08/1914) is van die Ooskaap Elliot Ugie distruk plaas Vlaknek. Foto: Gert Nel
Foto: Gert NelFoto: Gert Nel
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-3816-1)