i.1. Johannes Petrus NEL, geb. c. 1930

i.1.  Johannes Petrus (Pieter), geb. c. 1930 x 11/08/1951, Prieska met Susanna Johanna (Poppie) KRUGER, d.v. Japie Kruger en Maria Magdalena NN.

Johannes Petrus was die seun van Johannes Petrus Nel en Magrietha Isabella Geyser.

Hy het die grond op Marble hall gehad.  Die storie is dat hy die grond bekom het as vergoeding vir sy bydrae tot die 2de wereld oorlog.


Foto: Marco Nel

Foto:  Kobus de Klerk


Foto: Marco Nel