i.7. Susanna Catharina NEL, geb. 1924

i.7.  Susanna Catharina, geb. 1924 x 25/12/1947, Ficksburg, OVS met Alwyn Jacobus ROUX.

Susanna Catharina was die dogter van Barend Matheus Nel en Jacoba Francina NN.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1959:
FAMILYSEARCH