i.2. Gerhardus Johannes NEL, geb. 23/12/1923

i.2.  Gerhardus Johannes (Gert), geb. 23/12/1923, (of Clarens) Kestell, OVS x 23/08/1947 met Susanna Hendrika (Tossie) GROBLER van Stadensrus, geb. 22/07/1922, oorl. 13/05/2005, Medi Clinic, Bloemfontein, veras, d.v. Freek Grobler en Hester Cecilia Pieterse.  

Gerhardus Johannes was die seun van Karel Petrus Johannes Nel en Susara Magdalena Maria van Zyl.

(www.karelnel.co.za/.../Nelvoorsate.doc)

1929:  Ma gaan skool toe op Van Stadensrus op 7 jaar van Sub A tot St 6
1932:  Ma gaan van Van Stadensrus na Wepener koshuis vir hoërskool met beurs. Oupa Freek Grobler verkoop sy erf in Van Stadensrus, huur eers in Wepener en koop later ‘n erf in Wepener.
1938:  Pa in Ladismith in St 7
1940:  Pa  begin by Poskantoor werk in Johannesburg
1940:  Ma begin te werk - Begin werk by Snyman se garage as klerk/boekhouer. Gaan later werk by die Poskantoor as telefoniste op die sentrale
1944:  Pa verplaas na Wepener
23/08/1947:  Pa en Ma se troue
1947:  Pa bedank uit Poskantoor. Trek na Bethlehem en werk in ‘n radio winkel vir 6
maande en hulle woon in Reitsstraat 8
Pa kry elektrisiënspos in Arlington
Pa en Ma trek na Betlehem vir ongeveer 1 jaar.
(www.karelnel.co.za/.../Nelvoorsate.doc)