g.4. Hester Josina, geb. 03/12/1876, ged. 08/01/1877, Calvinia. Waarskynlik jonk dood.
Hester Josina was die dogter van Willem Petrus Nel en Maria Margaretha Visagie.Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1909:
FAMILYSEARCH