g.4. Maria Elizabetha Magdalena NEL, geb. 09/03/1883

g.4.  Maria Elizabeth Magdalena, geb. 09/03/1883, Pretoria, oorl. 07/07/1954 x Frank Jacobus DURR, geb. 11/01/1879, Kaapstad, oorl. 29/08/1943, Benoni, sv. Erich Johann Marthinus Durr en Maria Elizabeth Louw.

Maria Elizabeth Magdalena was die dogter van Pieter Johannes Lodewicus Nel en Maria Margaretha Elizabeth Opperman.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1882:
eGGSA

Uit hulle ma se sterfkennis van 1883:
eGGSA

Uit hulle oupa Johannes Marthinus Opperman se sterfkennis van 1906: 
FAMILYSEARCH

Uit hulle ouma Maria Elizabeth Magdalena Snyman se sterfkennis van 1908:
eGGSA

Kinders:

h.  Susara Maria DURR x Andries Albertus "Sangiro" Pienaar xx Staats President Jozua Francios Naude.  Jozua François ('Tom') Naudé, geb.15/04/1889, Middelburg, Kaap, oorl. 31/05/1969, Kaapstad dien as waarnemende Staatspresident van Suid Afrika vanaf 1967 tot 1968.